I posted earlier how Andy's mother had taught me that there is no need to be ashamed of my past. Since I've got nothing to hide, I am going to post something here which may shock a few of the Afrikaans readers, so if you don't like bad language, I suggest that you do not read this entry.
I started this blog to show people what my life was like, not to gain sympathy or support as many may think. No, I want people back home to wake up to the real world and recognize the signs of Domestic Violence and the various forms of abuse that go along with it.
First though, a quick recap of my day. I didn't go for a liver biopsy in the end and the doctor is happy with the way my health has improved. He gave me a letter to get my court case which is scheduled at the Children's Court for 30 June postponed and I will send it to the social worker on Monday.
I haven't been sleeping much lately, I only sleep every second night. It's the steroids causing it, so my concentration isn't what it should be but I feel alot better than 2 weeks ago.
I phoned Lili's social worker in Bloemfontein to tell her about last night and she told me that she was running late yesterday and when she phoned Dolf, he said he was on his way back to work. So I still don't know how Lili is, but I can phone her tomorrow again. The social worker said something strange, but it didn't register until I put the phone down. She said there is a few things that she wants to look into regarding the case. I guess I was too upset. I asked her again if we couldn't change the times and she said that she has to think of what is in the best interest of the child. Now, that didn't make sense. Yes, so it suits her routine best at that time, but it's almost impossible for me to phone at that time. Isn't it in the child's best interest to have contact with her mother?? No wait, according to law it is her RIGHT. What the hell is wrong with these people? I only speak to her for 3 minutes at a time maximum anyway! What is 3 minutes in a 16 hour day? I kept myself calm...again. I told the social worker that I'm making notes of everything, the case has to go back to court next year anyway. NOTHING will make my child forget me.
Ok, now for the other part.
I'm sorry for the english readers who will not understand this, but I translate everything in my head all day, every day, so I'm not in much of a mood to translate this. For some reason I am just fuming and I want to get this out in a way.
These are some of the sms messages I have received from Johan. I am so sick of all of these people getting away with everything and I am nothing like him. Yes, I do get angry and swear sometimes, but I have never used this type of language. Call me whatever you want, I deem myself better than this. He really is one sick bastard and I can't believe I was so stupid to ever get into a relationship with him. I like to think of myself as intelligent, and I know that I am. How did I fall in this guy's trap?
28/03/2008 - 12:48 - - Renata jy moet dringend met my praat oor Xaynee die dokter gaan nie met jou praat nie die inligting is vertroulik jy moet met my praat dat ons die ding van die kinders kan afhandel magda sal ook dink maandag met jou in verbinding tree ek gaan jou 3uur ons tyd bel tel op asb
29/03/2008 - 10:57 - - Renata ek wil jou net vrae as jy nog die persoon is wat ek ken bel net vir Xaynee al praat jy net 1min met haar ek weet jy is lief vir haar moenie daai harde mens word wat net wil haat jy is n goei mens en jy weet dit so probeur groot asb om haar te bel as nie kan gee mis call of please call me asb bel haar net
31/03/2008 - 13:08 - - Soek geld vir Xaynee se naskool asb en vir doeke laat weet as ek die rek no moet stuur die skool geld moet vandag betaal word as jy dit nie kan doen laat weet net asb
31/03/2008 - 20:54 - - As jy met Xaynee wil praat laat jou prokureur my bel om tye vas te maak as jy kamsteg so baie vir jou kind voel stuur vir haar geld
01/04/2008 - 14:26 - - Hulle soek daai geld van Xaynee vandag gaan jy dit vir my gee of nie laat my net weet asb gee mis ek sal bel
04/04/2008 - 13:39 - - Jy sal nooit weer met een van jou kinders praat of weer sien totdat daai poes nie weg is nie ek gaan daai kaal foto veroop en op side dat almal kan sien hoe lyk jou poes
(Hy verwys na 'n kaal foto wat hy sonder my medewete geneem het.)
04/04/2008 - 21:14 - - Ek se vir Xaynee haar MA gaan haar bel en jy bel NIE wat moet ek vir haar se het sy nog 'n ma of nie ek dink sy het nie want ma's bel jul kinders as hulle so se
(Ek het nie weer gebel nie na aanleiding van die ander sms.)
06/04/2008 - 20:30 - - Nata ek gaan jou more bel so 12uur jou tyd praat asb dan met ons baba sy mis jou baie. Kom trug die week gro asb ek sal jou gaan haal as jy wil en na jou ma vat
12/04/2008 - 18:59 - - Maak jou self vrek en doen ons almal n guns want jy is nie n MA wert anders sou jy hier gewees het vir haar dink daaroor kom trug na jou kinders asb
14/04/2008 - 18:49 - - Ek gaan jou oor 5min bel praat asb met xaynee ek het klaar vir haar gese jy gaan bel asb
20/04/2008 - 15:22 - - Hallo sal jy asb jou cv vir my stuur jy kan dit na jou pa stuur ek sal dit daar kry of na Johan00@mweb.co.za bel groot asb vir xaynee vandag asb baai
24/04/2008 - 00:17 - - Jy het di ekans gehad om jou kind te he maar jy kies hom bo jou kinders so jy gaan nie weer met Xaynee praat of sien nie jy is nie eers vir Lili se verjaarsdag hier nie jy het nog nie 'n sent vir Xaynee of Lilli gegee jy hoer net daar rond niemand glo n Ma los haar kinders vir n ou net hoere doen dit so besluit of jy n Ma of n hoer is as jy n Ma is kom trug na jou kinders of bly n hoer en bly daar sal vir Xaynee se Ma DOOD EK GEE JOU TOT 1UUR ONS TYD OM MY TE BEL EN SE WAT JY GAAN MAAK DINK MOOI NIE DREIGEMENT EK GAAN DIT DOEN WAT EK GESE HET HOE MOEILIK OOK AL SO DINK MOOI
25/04/2008 - 15:34 - - Kan jy my se of jy daai ander sms gekry het van of jy hom kies of jou kinders ek gaan doen met Xaynee wat ek gese het daar is nie ander uitweg so se my net asb
25/04/2008 - 15:49 - - As jy so raak dat die welsyn my bel en se dat jy met Xaynee moet praat ek kan ook hard wees soos jy ek wil nie bakly hoekom lelik wees met my die kind ly en jy
26/04/2008 - 16:13 - - Ek het verkeurde no gestuur maar jy het mos jou mind opgemaak so jy het dit dan nie meer nodig nie so ek kan maar al die inligting gee wat sy soek besluit wie vir jou die belangrikste is jy of jou kinders as dit jou kinders is kan jy vir Xaynee bel anders nie dankie lekker lewe
01/05/2008 - 18:18 - - Sal jou pa vir my geld inbetaal vir Xaynee laat weet my asb
(MY REPLY) Vir die dokter? Ek sal reel dat hy haar self vat en als betaal.
02/05/2008 - 02:14 - - Hou dan jou geld jy sal haar nie sien nie as jy daai houding het moet dan nie weer vir Xaynee bel nie sb dit gaan op jou gewete wees sn moet nie weer bel nie
(MY REPLY) Dit was nie met 'n houding gese en ek is binnekort terug in SA, dan sal ons sien. Jy is siek en obsessief Johan, kry hulp.
02/05/2008 - 02:22 - - Jy is die slegte ma wat gaan rond hoer het en jou kinders net so gelos kyk hoe ver kom jy met jou dreigemente jy moet hulp kry los twee dogterkies om in bed spr
(MY REPLY) Om in die bed te WAT? Jou sms het afgesny. Ek dreig nie meer nie. Hoer? Goed gestel as jy in aanmerking neem dat ek my verloofde al baie langer as wat almal dink ken.
02/05/2008 - 02:33 - - Wys het rondgehoer terwyl ons bymekaar was sal lilli of xaynee nooit weer praat of sien nie so kom na sa toe en kom doen iets jy veloor slegte ma jou pa hulle ok
(MY REPLY) Ag hou op toe? Jy lyk pateties en nee, ek het vir Andy ontmoet toe ons uitmekaar was.
10/05/2008 - 17:01 - - Sal jou n miss call gee as ek by xaynee is jy kan met haar praat
19/05/2008 - 22:13 - - Ek wou net weet hoe gaan dit met jou en wanneer bel jy vir xaynee of het jy ons ook afgeskryf wil net weet maar sien jyt kla
(MY REPLY) Get a life. Ek sal NOOIT ophou baklei vir my kinders nie. Jy en jou maatjie kan maar dink wat julle wil. Ek gee GEEN info meer aan jou nie, so back off.
19/05/2008 - 23:00 - - Ek het n lewe saam my kinders jy sal nooit jou kinders kry jy het n hoerjaar gekies bo jou kinders sien jou in die hof een van die dae ek en dolf het die kinders jy niks vrek eerder maar jy gaan nie jou kinders kry of mee praat so jy naai rond en maak vir jou ander wat jy eendag ook weggooi slegte ma jy kan nie n ma eers genoem word nie
(MY REPLY) Ag kry iets beter om my mee te dreig. Julle albei verveel my.
19/05/2008 - 23:06 - - Ons sal sien wie lag die laaste dis nie drygemente nie tyd sal wees wat jy is drank dis hoekom jy weer sie
(MY REPLY) Dit moet seker verskriklik voel om te weet ek is gelukkig. Jy kan dit net nie hanteer nie. Jy is nie 'n tiende van wat Andy is nie en jou slegseery maak my niks.
19/05/2008 - 23:11 - - Jy gaan verloor en jy weet dit wanneer laas het jy jou kind gebel dis n skande vir haar is haar ma dood ek het dit vir haar ge
19/05/2008 - 23:16 - - Sy vrae nie eers meer na haar ma en dit plae haar nie so ook lilli sy het n beter ma as jy jy gekry
(MY REPLY) Ek lag maar net Johan. Dis pateties.
19/05/2008 - 23:27 - - Lag maar jy is gelukkig sonder jou kinders wys net moet nie weer so pateties wees en se jy is so siek nie en weer 'n sms stuur en vrae kan jy met xaynee praat laat jou kamstige prokereur kyk of sy iets kan reel want jy gaan nie weer met haar praat nie tot die hof so se nie
(MY REPLY) Jy dink net aan jouself.
19/05/2008 - 23:41 - - Jy dink aan jouself ek het gese as jy hier is kan jy enige tyd jou kind sien maar jy kies om daar te bly so hy is belangriker as jou kinders so wie dink nou net aan hulself
20/05/2008 - 07:00 - - Ek wag wil sien wat jy en jou skynheilige ma hulle gaan se as jy nie jou kinders gaan kry wie is dan pateties
21/05/2008 - 14:03 - - Los dit jou kind word vanaand opgeneem onthou ek wou met jou reel jy wou nie moet nie eers dink om uit te vind waar sy is en by die hof sal julle dit weet so sien jou in hof o ek gaan jou dagvaar vir onderhoud ook sterkte
21/05/2008 - 14:38 - - Luister na my kalmeer bel my dan praat ons oor xaynee jys hardegat en lelik nou ly jy en jou kinders bel my dan praat ons daaroor voor dit te laat is
22/05/2008 - 09:25 - - Gaan jou oor 10min bel as jy optel praat jy nie weer met xaynee nie nooit weer
27/05/2008 - 08:00 - - Ons kan praat hoe weet ek hoe lyk dit daar gaan jy van julle duisende ponde vir xaynee elke maand stuur gee n bedrag elke maand so laat vinnig weet wl vnng wt
Goed, jammer oor die taalgebruik, maar dis presies hoe hy dit vir my gestuur het.
Thank you, I feel better now.
No comments:
Post a Comment