Nou ja toe, my oudste is ook in '82 gebore. Het nie eers jou profile onthou nie, ek lees te veel aan jou storie! So jonk met soveel drama in jou lewe... die lewe is soms dêm onregverdig.
Ja wel, ek het niemand anders as myself om te blameer nie. Ek skryf maar hier met die hoop dat ek dalk iemand daar buite se oe sal laat oopgaan oor die realiteit van situasies soos myne.
Ek het baie uit my foute geleer en dit het van my 'n beter mens gemaak :o)
5 comments:
Ek "love" hierdie song, weet nie eers in watter jaar was dit nie, maar ek "boogie" nog lekker saam hom. Is jy moontlik 25?
Haha wel my profile se so...
Die song is in 1982 uitgebring en my broers wat heelwat ouer as ek is het baie daarna geluister.
Gevolglik het ek toe ook maar 'n 'fan' van hulle tipe musiek geraak.
Ek is mal oor almal se tags. Ek sal nie eers my gunsteling kan kies nie.
Nou ja toe, my oudste is ook in '82 gebore. Het nie eers jou profile onthou nie, ek lees te veel aan jou storie! So jonk met soveel drama in jou lewe... die lewe is soms dêm onregverdig.
lol ek het mos gese jy kon my ma gewees het! :P

Post a Comment