Thursday, May 15, 2008

AnGrY, AnGrY, AnGrY!!!!!

Now I have just about flippen had it!

I phoned Lili on Dolf's cell and his wife answered. She told me that before I can speak to Lili, she wants to know something. So I listened.

She wanted my email address, so I told her that Dolf has it and she said they lost it and that Dolf's attorney wants it.

So I told her that I will sms it to them, with my address and contact details. I asked her again to speak with Lili and she kept saying that she wanted the details, so i said: "I just told you that I will sms it to you, anyway, why can't this attorney contact me himself?" (I was a bit annoyed to be honest).

She laughed and put down the phone, so I tried phoning again but they ignored it and switched off the phone and wouldn't answer the house telephone.

It's just wrong!!! They are not only doing this to me, they are doing it to my daughter as well, how could the court place her in their care???

I KNOW that what they are doing is against the law, but I nobody seems to want to help me.

Damnit!!!

4 comments:

Muriel said...

Het jy toe die sms gestuur? Jy moet 'n prokureur kry - die saak moet beveg word, dit kan nie so aangaan nie Cheeky... jou kind kry ook swaar.... doen aansoek vir joined custody.

Elke keer wat ek jou blog inskrywings lees, word ek nog kwater vir jou ex.

Hoe gaan dit met jou gesondheid?

Wipneus

Renata S Roux said...

Nee ek het nie, soos ek nou voel kan sy 'prokureur' my maar self kontak, dis te se as hy regtig een het.

Ek mag nie werk hier nie want ek is op 'n toeriste visa en die prokureurs wat hierdie tipe sake doen vra 'n deposito van R10 000 minimum, Andy help maar ons het oon ander uitgawes.

Ek is afhanklik van die maatskaplike werker, ek het nog niks weer gehoor nie maar ek gaan sommer nou 'n email stuur na die adres wat op hulle website is.

Die dokter het my verwys na 'n spesialis, so ek weet nie wat die resultate op hulle toetse is nie en om die waarheid te se, ek voel CRAP lol maar ek weet ook dat ek hier in goeie hande is :o)

Muriel said...

Ek hoop daardie spesialis gaan jou gesond maak.

Andy is baie goed vir jou!

Ek hoop daardie maatskaplike werker spring nou aan die werk en doen iets.

Hierdie is dêm hartseer, jy moet baie spesiaal wees om so staande te bly.

Jy weet natuurlik dat al hierdie probleme baie tot jou siekte bydra. Stres en bekommernisse maak mens siek. Ek is 'n firm believer daarvan.....

Sterkte alles sal nog beter raak..

wipneus

Renata S Roux said...

Ek weet dit maak my siekte erger, dis maar redelik sielkundig, maar daar is nie veel wat ek daaraan kan doen nie.

Dankie, ek weet als het 'n einde soek bly maar hoop.